Liggaamsgeheue: Jou storie lê in jou liggaam gestoor.

Donderdag, 25 September 2025

GRATIS WEBINAAR

'n 60-Minute Webinaar: Maak jou storie emosioneel ligter, sodat jy kan groei!

Registreer hier om jou plek te hou.

Maak jou storie emosioneel ligter, sodat jy kan groei!

Dit is LENTE, die tyd van nuwe beginne. Net soos bome se dooie takke gesnoei word om nuwe lewe te simuleer, kan jy jou lewe se stories snoei om bagasie agter te laat wat jou liggaam en jou gees vashou.

Kom leer oor liggaamsgeheue - hoekom jou lyf onthou wat jou kop wil vergeet.

Hierdie onverwerkte pynlike herinneringe kan jou:

  • depressief laat voel,

  • jou energie dreineer,

  • en jou verhoed om werklik vooruit te beweeg.

As jy jou liggaamsgeheue verstaan, kan jy snoei sonder om te bloei.

In hierdie GRATIS webinaar sal jy…

  • Ontdek hoe jou liggaam herinneringe en emosies stoor.

  • Verstaan hoekom jou liggaam soms verandering weerstaan – selfs al wíl jy dit hê.

  • Leer hoe om die sein van jou senuweestelsel te lees en beter daarop te reageer.

  • Leer hoe om selfsabotasie te omseil en gedrag makliker te verander.

Hierdie is vir jou …

  • Weet jy het verandering nodig, maar jy voel vasgevang.

  • Al probeer het om te verander, maar jou liggaam hou jou terug.

  • Begin twyfel of jy ooit die beste weergawe van jouself sal ontmoet.

  • Gereed is om jou liggaam se geheue in jou guns te gebruik en weer met oorgawe te leef.

Gereed om negatiewe liggaamgeheue te laat gaan?

Jou Lewe; Jou Storie:

Liggaamsgeheue: Hoe jou liggaam jou storie bêre.

Registreer om jou plek te bespreek:

Contact:

Marinda De Jager

Newcastle or online

By Appointment Only

marinda@lookforlight.co.za