Loop in Jou Doel.

Skep Jou “Coaching” Eindbestemming.

a.LIGHT.year.LEAP - Werk met jou persoonlike mentor in hierdie program wat soos 'n kompasnaald jou 'Coaching'-Noord aanwys.

Die reis van 'n gesertifiseerde tot 'n selfversekerde, professionele lewensafrigter kan soos 'n wildernis voel…

Jy hoef dit nie alleen te stap nie.

a.LIGHT.year.LEAP Program is ’n 10-maande afrigtings- & mentorskap-reis wat jou help om jou outentieke “coaching”-styl te omskep in ’n volhoubare, groeiende coaching besigheid — met ondersteuning elke stap van die pad.

a.LIGHT.year.LEAP Program Opsies:

Mentorskap-Program

  • 20 Individuele afrigtingsessies

Persoonlike begeleiding om jou groei, selfvertroue en besigheidsvaardighede op te hef.

  • 10 Maandelikse Groepsessies

’n Gemeenskap wat jou dra, motiveer en help om momentum te behou.

  • 10 mentorskap telefoonoproepe

Direkte leiding vir jou grootste vrae, uitdagings en volgende stappe.

  • Afrigtingsmateriaal en assesserings

Hanteer blokkasies & beperkende oortuigings wat jou sukses vertraag.

Selfstudie-Program

  • 10 Self-Studie Modules

Elke aanbieding bestaan uit 'n video met werkskaarte of assesserings.

  • 10 Maandelikse Groepsessies

’n Gemeenskap wat jou dra, motiveer en help om momentum te behou.

  • Afrigtingsmateriaal en assesserings

Hanteer blokkasies & beperkende oortuigings wat jou sukses vertraag.

Wat Jy Gaan Bereik

  • Bou jou unieke, outentieke “coaching”-styl

  • Kry helderheid oor jou nis en jou pad vorentoe

  • Ervaar ondersteuning in ’n veilige gemeenskap

  • Skep jou eerste program of offer

  • Groei jou selfvertroue terwyl jy jou vaardighede slyp

My Vraag vir jou...

Is jy gereed om te begin?

  • Jouself met selfvertroue in die 'coaching' wêreld te vestig?

  • Jou eerste of volgende betalende kliënte aan te trek?

  • Jou 'coaching' roeping te leef?

  • Jou 'coaching'-vaardighede na die volgende vlak te neem?

As jy ja geantwoord het, dan is die a.LIGHT.year.LEAP Program vir jou.

Wil jy meer duidelikheid hê?

  • Bespreek 'n telefoniese oproep.

  • 'n Telefoniese oproep is 15 minute lank.

  • Ek wil graag al jou vrae beantwoord sodat jy met sekerheid kan besluit.

As jy ja geantwoord het, bespreek sommer nou jou oproep met my.

Meet Marinda

Your PERFORMANCE MINDSET & MENTAL WELLNESS coach. I am a MULTI-LEVEL-NEURO-COACH with a postgraduate diploma in Functional Therapy. I merge neuro-coaching and counseling techniques in a whole-person approach. Sessions with me are result orientated. I commit myself to create the space for the changes you wish to happen. My aim is not SATISFIED CLIENTS… I dream TOTALLY TRANSFORMED! LOOK FOR LIGHT… Your BEST OF BOTH Mindset & Mental Wellness one-stop!

Contact:

Marinda De Jager

Newcastle or online

By Appointment Only

marinda@lookforlight.co.za