Loop in Jou Doel.

Skep Jou “Coaching” Eindbestemming.

a.LIGHTyear.LEAP - Werk met jou persoonlike mentor in hierdie program wat soos 'n kompasnaald jou 'Coaching'-Noord aanwys.

When I think about becoming more visible as a coach, I feel anxious or uncomfortable.
Add a description to your question here

Die reis van 'n gesertifiseerde tot 'n selfversekerde, prefessionele lewensafrigter kan soos 'n wildernis voel…

Jy hoef dit nie alleen te stap nie.

a.LIGHT.year.LEAP Program is ’n 10-maande afrigtings- & mentorskap-reis wat jou help om jou outentieke “coaching”-styl te omskep in ’n volhoubare, groeiende coaching besigheid — met ondersteuning elke stap van die pad.

Wat die Program Insluit

20 Individuele afrigtingsessies

Persoonlike begeleiding om jou groei, selfvertroue en besigheidsvaardighede op te hef.

10 Maandelikse Groepsessies

’n Gemeenskap wat jou dra, motiveer en help om momentum te behou.

10 mentorskap telefoonoproepe.

Direkte leiding vir jou grootste vrae, uitdagings en volgende stappe.

Afrigtingsmateriaal en assesserings

Hanteer blokkasies & beperkende oortuigings wat jou sukses vertraag.

Wat Jy Gaan Bereik

  • Bou jou unieke, outentieke “coaching”-styl

  • Kry helderheid oor jou nis en jou pad vorentoe

  • Ervaar ondersteuning in ’n veilige gemeenskap

  • Skep jou eerste program of offer

  • Groei jou selfvertroue terwyl jy jou vaardighede slyp

Hier is die Vraag...

Is jy gereed om:

  • Jouself met selfvertroue in die 'coaching' wêreld te vestig?

  • Jou eerste of volgende betalende kliënte aan te trek?

  • Jou 'coaching' roeping te leef?

  • Jou 'coaching'-vaardighede na die volgende vlak te neem?

As jy ja geantwoord het, dan is die a.LIGHT.year.LEAP Program vir jou.

Meet Marinda

Your PERFORMANCE MINDSET & MENTAL WELLNESS coach. I am a MULTI-LEVEL-NEURO-COACH with a postgraduate diploma in Functional Therapy. I merge neuro-coaching and counseling techniques in a whole-person approach. Sessions with me are result orientated. I commit myself to create the space for the changes you wish to happen. My aim is not SATISFIED CLIENTS… I dream TOTALLY TRANSFORMED! LOOK FOR LIGHT… Your BEST OF BOTH Mindset & Mental Wellness one-stop!

Contact:

Marinda De Jager

Newcastle or online

By Appointment Only

marinda@lookforlight.co.za