Vind ’n
kortpad na jou
Afritings-droom
GRATIS WEBINAAR
’n Gratis Webinaar met Marinda, skrywer en aanbieder van a.LIGHTyear.leap Program.
Dinsdag, 27 November 2025
om 18:00 via Zoom (virtuele sessie)
Registreer hier vir toegang.
Vind jou unieke plek in 'n wêreld
vol van 'Life Coaches'.
Beweeg van ’n gesertifiseerde afrigter na ’n
professionele, selfversekerde afrigter in 'n jaar.

In hierdie Webinaar sal jy…
Aftiklys om 'coaching' praktyk te begin.
Wenke om in jou 'coach'-spesifieke rol in te groei.
Die kans om vrae te vra in ’n veilige, ondersteunende ruimte.
Hierdie is vir jou as jy…
'n gekwalifiseerde 'coach' is wat onseker is oor die volgende stap om te gee.
’n passie het om ander te help, maar sukkel om konstante vloei van kliënte te kry.
voel jou selfvertroue as 'coach' onbreek.
onseker voel oor jou tariewe of jou unieke styl as 'coach'.
gereed is om jou potensiaal as 'coach' te ontwikkel.

Van onseker na selfversekerd, dit begin hier!
Vir wenke om in jou
'coach'-spesifieke rol in te groei registreer nou.
Dinsdag, 27 November 2025
om 18:00 via Zoom (virtuele sessie)

Contact:
Marinda De Jager
Newcastle or online
By Appointment Only
marinda@lookforlight.co.za
Let's get started on your journey to better health!
Thank you for choosing us for your health and wellness needs. Please fill out the form below to schedule your appointment.