Die Onsigbare Stryd -

Die Wetenskap Van Verandering

GRATIS WEBINAAR-REEKS

3 kragtige webinare wat wys hoe jou brein en senuweestelsel bydra tot gedragspatrone — en hoe jy dit kan herfraseer en herstel.

Registreer hier vir toegang.

Hoe Romeine 7 se werklikheid wetenskaplik verstaan en geestelik oorkom kan word.

Pynlike herinneringe het soms die manier om terug te spring in ons gedagtes en kosbare oomblikke te ruïneer.


Dis ’n pynlike probleem, maar dit kan verander word.

Wanneer jy verstaan hoe jou denke, jou liggaam en jou senuweestelsel saamwerk, raak blywende verandering moontlik.

In hierdie GRATIS reeks sal jy…

  • Reframe to Rise – Hoe elke gedagte bestaan uit ’n rasionele, emosionele en fisiologiese komponent, en hoe jy dit kan herfraseer met die SAFE-Reframe Raamwerk.

  • Die Wetenskap van Verandering – Die drie bestanddele (veiligheid, verhouding, verantwoordelikheid) en drie stappe wat ware verandering moontlik maak.

  • Liggaamsgeheue – Die 7 tipes liggaamsgeheue en hoe dit jou gedrag, jou geloofsreis en jou identiteit beïnvloed.

Hierdie is vir jou …

  • As jy weet jy het verandering in jou lewe nodig.

  • Jy het al probeer, maar jy bly selfsaboteer.

  • Jy besig is om moed op te gee op die idee van die beter weergawe van jouself.

  • Jy gereed is om die volgende hoofstuk van jou lewe met vervulde oorgawe te skryf.

Gereed om die weerstand teen verandering te laat gaan?

Het jy bietjie meer nodig as net 'n self-studie-oomblik?

Vind uit hoe

die.LIG.skrywer Aanlyn

jou kan help

Contact:

Marinda De Jager

Newcastle or online

By Appointment Only

marinda@lookforlight.co.za