
Bou die Besigheidstelsel Wat Kliënte Na Jou Toe Bring.
Datum: 7 - 11 September 2026
Tyd: 8:30 tot 16:00
Plek: Aanlyn Zoom
Belegging: R5000

Wat Jy In 5 Dae Gaan Bou
'n Professionele Landingsblad
'n Weggee hulpmiddel (Leadmagnet)
'n Outomatiese E-posstelsel
Sosiale Media Setup
'n Doelgerigte Sosiale Media Stelsel
Aan die einde van dag 5 is jou stelsel lewendig en reg om te gebruik.
Wat Maak Die 'Bootcamp' Anders?
Die Meeste Kursusse
Nog video's
Nog teorie
Nog notas
Jy moet self "uitfigure"
Projekte bly onvoltooid
Spring In Action Bootcamp
Ons bou saam met jou.
Ons los probleme regstreeks op.
Breakout Rooms vir persoonlike hulp.
Ons antwoord vrae met praktiese hulp.
Stap weg met 'n besigheidstelsel wat werk.
Gereelde Vrae
Het ek ervaring nodig?
Nee. Hierdie bootcamp is ontwerp vir beginners én entrepreneurs wat hul stelsels wil verbeter.
Wat as ek nie tegnies is nie?
Geen probleem nie. Ons help jou stap vir stap.
Sal daar opnames wees?
Ja.
Wat as ek 'n sessie mis?
Jy kry toegang tot die opnames.
Datum: 31 Augustus - 4 September 2026
Tyd: 8:30 tot 16:00
Plek: Aanlyn Zoom
Belegging: R5000


Ons glo elke 'coach' het iets waardevols om met die wêreld te deel.
Ongelukkig sien ons dieselfde storie oor en oor... briljante afrigters met passies en talente wat vasgevang bly. Hulle weet nie waar om te begin nie.
Die gedagte om hulself professioneel sigbaar te maak, voel oorweldigend.
Hulle weet hulle het 'n stelsel nodig... maar weet nie hoe om dit te bou nie.
En daarom bly die droom net nog 'n idee.
Dis hoekom ons Spring in Action Bootcamp geskep het.
Nie om nóg inligting te gee nie, maar om saam met jou te bou.
Daar is min dinge wat vir ons meer vreugde gee as om te sien hoe 'n 'coach' die moed kry om daardie eerste tree te gee, professioneel te groei en uiteindelik 'n besigheid te bou wat die impak maak waarvoor hulle geroep is.
Ons glo nie net in jou droom nie. Ons bou dit saam met jou.
Sign up to Elevate Your Living Space
We HATE spam. Your email address is 100% secure