Die Wetenskap Van Verandering

Donderdag, 4 September 2025

GRATIS WEBINAAR

'n 60-Minute Webinaar: Snoei' om te kan groei.

Registreer hier om jou plek te hou.

Gee jouself 'n kans; skep die optimale

geleentheid vir groei!

Dis LENTE! Miskien voel jy ook die belofte van persoonlik groei.

Die dooie bagasie wat ons saamdra dreineer energie en maak

verandering MOEILIK!

As jy die wetenskap van verandering verstaan, kan jy snoei sonder om te bloei.

In hierdie GRATIS webinaar sal jy…

  • Leer hoekom jou gewoontes 'n gemakzone vorm.

  • Verstaan hoe jou senuweestelsel beter in 'n gamakzone funksioneer.

  • Insien dat jou senuweestelsel verandering teëstaan en selfsaboteer.

  • Leer hoe om selfsabotasie te omseil en gedrag makliker te verander.

Hierdie is vir jou …

  • As jy weet jy het verandering in jou lewe nodig.

  • Jy het al probeer, maar jy bly selfsaboteer.

  • Jy besig is om moed op te gee op die idee van die beter weergawe van jouself.

  • Jy gereed is om die volgende hoofstuk van jou lewe met vervulde oorgawe te skryf.

Gereed om die weerstand teen verandering te laat gaan?

Jou Lewe; Jou Storie:

Die Wetenskap van Verandering

Registreer om jou plek te bespreek:

Contact:

Marinda De Jager

Newcastle or online

By Appointment Only

marinda@lookforlight.co.za